REVIEW BY:
SELANVOR PLATJIES, Barrydale
Hi daar, ek het die vreeslik geniet. Maar het nog baie stories om te vertel. Ek het ook nie geweet skryf laat jou gevoelens vloei nie. Dan ook al wat dit vereis is stilte 'n pen en 'n spierwit bladsy om baie dit te deel.